Hardus de Bruyn's profile

2014 Mnr en Mej Hoërskool Tuine - Flyer/kaartjie

Die Hoërskool wou graag 'n pamflet vri die jaarlikse kompetisie maak. Hulle tema was Brazilian. Ekt het gekyk na die "Carnival", Argitektuur en Nasionale voëls as inspirasie(veral die vere).
 
Ek het besluit om die fotos oor mekaar te plaas om 'n realistiese colage te maak. Ek het die satndbeeld voor geplaas, met 'n foto van die see in die agtergrand wat ek ligter gemaak het. Die meisie en die vere is agter dit geplaas. Ek het probeer dat al die fotos op 'n manier oorvleul om diepte te skep.
Stap 1: 
Het ek 'n logo opgetrek vir die event en dit in 3D begin bou en beligting en kleur reg gekry deur middel van Softbox beligting. 
Stap2:
Vir die Logo om in te pas saam met die agtergrond, moes ek die agtergrond neem en in die 3D program gebruik as die refleksie in die letters. Sodat dit lyk asof die letters letterlik in die foto is. 
Stap3:
Om dit nog meer realisties te maak het ek die voëls ingesit en met die hand skaduwees ingetek waar ek gedink het dit beste sou lyk.
Finale produk.
2014 Mnr en Mej Hoërskool Tuine - Flyer/kaartjie
Published:

2014 Mnr en Mej Hoërskool Tuine - Flyer/kaartjie

They school's annual event flyer and ticket.

Published:

Creative Fields